Rateltaai

New
Indicative market price: R239
1 available
R199.00 17% OFF
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
713979
Bob Shop ID
593350128

Rateltaai is die storie van die oudrugbyspeler en SuperSport-kommentator Ethienne Reynecke se annus horribilis.  Hoe hy 'n driedubbele doodsaanslag in 'n enkele jaar oorleef het, hoe hy homself van die krytvloer opgetrek, die bloed uit sy mond gespoeg en sy eie houe op die lewe geplant het.  Dit is 'n getuigskrif van die mens se vermo om vas te byt, om fisiek en emosioneel te herstel naday jy rondgegooi en platgetrap en sommer in die midderif geskop is.

Ethienne vertel ook interessante staaltjies oor sy grootword- en universiteitsjare, en sy belewenisse as 'n berese beroepsrugbyspeler.  Hy vertel wat hom motiveer, hoe hy oor die lewe dink en hoe hy bly vasklou aan hoop waar wanhoop ander sou meesleur.

Dit is egter nie 'n rugbystorie nie.  Dit is 'n verhaal van iemand wat homself, ondanks soveel terugslae, gelukkig ag en vervulling in pa-wees, liefde en vriendskap vind.  Iemand wat kies om die lig in 'n donker kamer te soek.  En as hy dit nie kry nie, self 'n vuur aan te steek. 

 

More from this seller

View all
R30 shipping
Magnetic Fishing Game
R149
R30 shipping
Asterix die Gallir
R149
R30 shipping
5% OFF
Siembamba boekpak: Ek lees sing-sing self
R274 R289
R30 shipping
Poppie Viool en die Swartwoud-arende
R179
Add to cart

Similar products

R30 shipping
44% OFF
Askies, Maria?, Die vrou in die nuwe SuidAfrika - Annemarie Le Roux
R100 R180
R30 shipping
Oepse Daisy / Btgewerk en bygereis - C. Johan Bakkes
R100
Lewenswetenskappe Graad 11 KABV 3 in 1 - Die Antwoord Reeks - Jou sleutel tot eksamen sukses
R39
Suid-Afrikaanse onderwysstelsel
R25