Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
149 BLADSY SAGTEBAND BOEK IN GOEIE TOESTAND.
'Die kuns van die lewe is nie so ingewikkeld nie. Die lewe moet net sinvol geleef word. Maar hoe? Met hierdie vraag word daar geworstel. Het ek 'n siel? Wat besiel my? Leef ek besield en sit daar siel in dit wat ek vandag doen? Die boek wil mense se oe oopmaak vir dit wat elke dag binne verhoudinge in elk geval "gebeur", en jou help om die netwerk van liefdesintimiteit en n besielde lewe te ontdek.