Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek nog in 'n goeie toestand - Illustrasies Deur Fred Mouton - 127 pg. >>> Fanus Rautenbach (19282011), ook bekend as Umfaanus, was 'n bekende radio-omroeper, skrywer en mediapersoonlikheid. Hy het 'n ARTES-toekenning en verskeie -toekennings ontvang en is in 2007 as se radiolegende van die voorafgaande 70 jaar aangewys. Hy het ook ook onder die Mot geskryf. * Humor * Flink uit die Vere *