Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
13de Druk 1960 - boek redelik swak - voorste blanko bladsy is verwyder - skarnier daar met masking tape verstewig - daar was iets taai tussen pg 18 en 19 en toe wie ook al dit verwyder het, het 'n paar woorde op bladsy 17, 18 en 19 in die slag gebly - sonder stofomslag
*N.B.* Dis natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy net R 6 posgeld vir elk van jou verdere boeke i.p.v. R 24 – Kyk wat het ek nog, dis dalk die moeite werd.