Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Afrikaans - Engelse Woordeboek / English - Afrikaans Dictionary = Reader's Digest.
n Vertalende woordeboek, spesiaal gekonseptualiseer en wetenskaplik saamgestel vir Eerste en Tweede Addisionele Taal-leerders van Afrikaans vanaf Graad 4 tot Graad 12.
Die woordeboek is maklik om te gebruik omdat daar ‘n lys van Englese vertalings van al die inskrywings agterin is. Leerders kan dus die Engelse woord opsoek en dan na die regte Afrikaans woord blaai om die definisie en voorbeeldsinne te lees.
Die woordeboek bevat 14 500 algemene gebruikswoorde wat gekies is uit die kernwoordeskat van addisionele taal-leerders.