| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Hardeband met stofomslag en plastiek oortreksel. 'n Prys en vlekke op skutblad. Res van die boek in 'n stewige en skoon toestand. Rebel is in werklikheid 'n historiese weergawe van die Tweede Vryheidsoorlog. Die boek is nie 'n verbeeldingsvlug van die skrywer nie maar gegrond op deeglike navorsing deur hom. Manie Maritz en sy rebelle. Gustaf Preller.
Please note: No shipping outside the borders of the Republic of South Africa