Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1969 Eerste Uitgawe in hardeband met stofomslag. Bib plakker en datumstempels kom voorin voor. Blad teenoor die titel het ligweg losgetrek, maar maak min verskil aan die boek se algehele billike toestand.