Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Tweede druk 1971 tafelberg uitgewers. hardeband met stofomslag 181 bladsye. Stofomslag is erg verweer, op bladsye 5 is daar n inskripsie in pen, enkele potloodmerkies in boek, op die laaste bladsye - nie deel van die teks - is die blad volgeskryf in pen. Versending R25 in RSA