This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by ReRead and ReLove10

Similar products

REBEL- KARL KIELBLOCK REBEL- KARL KIELBLOCK REBEL- KARL KIELBLOCK
REBEL- KARL KIELBLOCK REBEL- KARL KIELBLOCK REBEL- KARL KIELBLOCK
Sold

REBEL- KARL KIELBLOCK

Secondhand 1 was available
R150.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
666544290

TITLE: REBEL

AUTHOR: KARL KIELBLOCK

CONDITION:

Hard Cover

The dust jacket is damaged

STORY: ,,Wil julle kêrels daar in die Noordweste veg?

,,Daarom is ons hier," antwoord Gustaf.

,,Goed, dan kom ek

'n Vinnige en raak besluit, en tipies vir Manie Maritz, soos die Kaaplandse rebelle wat hy nou gaan aanvoer, gou sou leer. 'n Lang ruk het hulle al meer gevlug as geveg.

Gustaf Lubeck, wat vol idealisme kom aansluit het, was verstom toe hy die eerste rebelle ontmoet twee man wat op hul eentjie die Engelse gaan aandurf.

Maar nou word alles anders. Gustaf en Gert Waldeck en Willie Pienaar, wat intussen boesemvriende geword het, maak Manie Maritz se segetog mee. Onkeerbaar trek hulle deur Namakwaland en dring die Boland binne, sodat die kanonne al om Kaapstad opgestel word om die stad te verdedig.

'n Opwindende tyd vir 'n jong mens, maar ook 'n swaar tyd. Bure praat nie meer met mekaar nie, twee seuns wat saam op een skoolbank gesit het, kyk na mekaar oor die visier.

En as die nooi van jou hart se ouers ander politieke sienswyses het as jy, dan moet 'n jong kêrel regtig groot durf aan die dag lê.

Rebel is die verhaal van hulle wat die aandrang van hul harte gehoorsaam het en gaan veg het, met min om te wen en alles om te verloor.

En deur die verhaal laat die skrywer 'n stuk van ons geskiedenis herleef wat al byna in die vergetelheid geraak het.

22CM X 14,5CM X 2CM

0.325KG