Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nuwe - Rebellie-Sketse deur P.H.S Boshoff, A5, sagteband, 133 bls. In die boek word die wedervaringe van Rebelle uit die 1914 Rebellie, feitlik in ÅÂ ooggetuieverslag weergegee. Boshoff het ook ÅÂ belangrike aandeel in die rebellie gehad.