R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 12 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Rebellie sonder Gewere - Anthonie P.Roux - 1963 - Tafelberg - Hardeband in goeie toestand. Stofjas het n skeur voop.
Rebellie sonder gewere behandel die gebeure rondom die skip Neptune se aankoms aan die Kaap in 1849 met n lading gevangenes, in uitvoering van die Britse regering se besluit om van die Kaap n strafkolonie te maak. Die Kaapse boere kom in opstand teen hierdie besluit en weier om enige proviand aan die Neptune of aan sir Harry Smith se magasyn te verskaf. Hierdie besluit het verreikende gevolge, want handel loop dood en vir diegene wat by die verbod bly beteken dit armoede en selfs bankrotskap. Die aksie draai rondom die Storm-familie, boere van Wynberg, met Gert Storm wat vas oortuig is dat die toekoms van sy land en volk op die spel is en dat sy familie sal doen wat nodig is ongeag die prys wat hulle moet betaal.