Rebelspoor: Die Aanloop, Verloop en Afloop van die Boereopstand van 1914 - 15 - Dr LJ Bothma
New
134 were available
R315.00
0% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Dit was die Afrikaner se bitterste uur toe die bittereinders van die Anglo-Boereoorlog mekaar twaalf jaar later die stryd aans: Aan die een kant die regeringsmagte (Kakies) van premier Louis Botha en sy minister van verdediging, Jan Smuts -- aan die ander kant die rebelliekommando's (Boere) van kommandant-generaals Christiaan de Wet en Christiaan Beyers.
Na 'n paar maande was alles verby. Die einde was bitterder as in 1902. De la Rey en Beyers was dood. De Wet, Kemp, Conroy, Wessels en duisende ander helde uit die Anglo-Boereoorlog was in die tronk. Jopie Fourie is op 'n Sondagoggend, net voor Kersfees, gefussileer. Manie Maritz het in selfopgelegde ballingskap die wreld vol geswerf.
Hoe gebeur so 'n tragedie? Wie is die skuldiges? Hoe kyk mens 100 jaar later daarna?
Sagteband, 530 bladsye plus 16 bladsye fotos en 13 kaarte wat die teks toelig. Volledige register en 1 532 bronverwysings. Gepubliseer September 2014