Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Sagteband omslag in goeie toestand. 365 bladsye, Heelwat fotos en diagramme.
Die Recces het uitgestaan in Kleinspan-operasies agter vyandelike linies. Hulle was supersoldate wat hoogs-geheime, lewensgevaarlikke operasies diep in vyandelike gebiede aanpak. Weens die sensitiewe aard van hul werk is min oor hierdie elite-eenhede van die Suid-Afrikaanse Weermag bekend.. Hier is die kans om die waarheid "uit die perd se bek' te kry.