This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Fogartys Bookshop236

Similar products

R30 shipping
Afrikaanse Snelskrif Pitmanstelsel deur HJ Labuscagne and CJF Jacobs
R200
The Blue Door/Die Blou Deur - Brink, Andre P.
R80
Amfiteater saamgestel deur P. H. ROODT
R70
R30 shipping
Midi - Op Reis deur Suid-Frankryk
R130

RECCE: Kleinspan-operasies Agter Vyandelike Linies, deur Koos Stadler

New
R237.00
Closed 27 Dec 15 19:35
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Walmer, Gqeberha
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Friday, 7 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
9780624069416
Bob Shop ID
214034712

*Hierdie item is huidig in voorraad*

Sagteband; Tafelberg

Hulle is supersoldate wat hoogs geheime, lewensgevaarlike operasies diep in vyandelike gebiede aanpak . . . Die Recce’s het nog altyd mense se verbeelding aangegryp, maar weens die sensitiewe aard van hul werk is daar min oor hierdie elite-eenhede van die Suid-Afrikaanse Weermag bekend.

Nou vertel een van hulle van die naelbytaksie en dramatiese gebeure wat hy eerstehands in die Grensoorlog beleef het. Koos Stadler het in die vroeë 1980’s die legendaries strawwe keuringsproses vir die Spesiale Magte geslaag. Kort daarna word hy deel van Kleinspanne, ’n gespesialiseerde groep wat slegs uit tweemanspanne bestaan het.

Stadler en ’n makker word onder meer gestuur om treinspore in Angola te vernietig en op ’n ander keer om vyandelike vegvliegtuie op te blaas . . . Telkens staar hy die dood in die gesig.

Die boek bied ’n onthullende blik op die lewe van ’n Recce en hul amper bomenslike fisieke en geestelike uithouvermoëns. Die skrywer vertel ook aangrypend hoe sy vrese moes konfronteer en oorkom.

Versending binne 2-10 werksdae

 

Customer ratings: 1 ratings

Would highly recommend this seller
14 Mar 2016