Openbaringe en Johannes  --  Tinus van Niekerk Openbaringe en Johannes  --  Tinus van Niekerk Openbaringe en Johannes  --  Tinus van Niekerk Openbaringe en Johannes  --  Tinus van Niekerk Openbaringe en Johannes  --  Tinus van Niekerk Openbaringe en Johannes  --  Tinus van Niekerk Openbaringe en Johannes  --  Tinus van Niekerk
Openbaringe en Johannes  --  Tinus van Niekerk Openbaringe en Johannes  --  Tinus van Niekerk Openbaringe en Johannes  --  Tinus van Niekerk Openbaringe en Johannes  --  Tinus van Niekerk
Openbaringe en Johannes  --  Tinus van Niekerk
+3

Openbaringe en Johannes -- Tinus van Niekerk

Secondhand 1 available
R57.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 10 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
NDJC
Bob Shop ID
651596729

Postage prices outside of South African borders will differ. Please enquire before purchasing.

Toestand : Goed.

Eerste uitgawe, The Carrefour Press, 1992, Sagteband met omslag in plastiek - Digbundel - 80pp. Tekeninge deur Braam Kruger.

Na die publikasie van Dae voor winter verbreek hy sy bande met gevestigde uitgewers en gee daarna self bibliofiele uitgawes van sy gedigte uit, waarin die poësie gekombineer word met die werk van beeldende kunstenaars.

Hier speel die visioene wat Johannes in die Openbaring-boek van die Bybel sien, die bindende element.

Die ses afdelings van die bundel word elkeen vergesel van n aanhaling uit die Bybel, wat die tema as eenheid deur die bundel trek. Dit is n doelbewuste poging van die digter om sy gevoelens oor die geweld in die land en die politieke situasie uit te druk in terme van die laaste Bybelboek. Die bundel berus dan ook op Openbaring in die Bybel as verwysingsraamwerk en die lewe van die digter, die Johannes (eerste naam van die digter) van die titel, wat self apokaliptiese visioene sien oor Suid-Afrika.

Hierdie bundel word in 1993 genomineer vir die Rapportprys.

Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

Add to cart

Recently viewed

See more
Pokémon Creative Collection - Pokémon
New
R455.00
EXTREMELY LOUD INCREDIBLY CLOSE DVD Tom Hanks Sandra Bullock [DVD BBOX 2]
Secondhand
R29.00
I`M A FOOL- DINGO, DESI & BILLY (SEVEN SINGLE)
Secondhand
R10.00
Samsung Galaxy Tab A Stylus S Pen SM-P580 SM-P585 (Tab A 10.1 2016) (White)
New
R280.00

Similar products

Die Val / The Fall - Johannes van Eeden
New
R100.00
VIR N` OULAP EN N` BOKSTERT - A.A.J. VAN NIEKERK
Secondhand
R30.00
Vir n oulap en n bokstert - A. A. J. Van Niekerk (paperback)
Secondhand
R60.00
n Tradisie van die Vermeulens en ander verhale - Johann Bekker
Secondhand
R140.00