Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek em omslag nog in 'n goeie toestand - 111 pg. - Netjiese geskenkboodskap binne. >>> In hierdie boek vertel Rykie van Reenen boeiend en in sprankelende styl Emily Hobhouse se verhaal. Dit is toeganklike leesstof wat getuig van vertelvernuf. Die boek is met die Scheepers-prys bekroon.