Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Wilreza Smit-Theron
Formaat: Klein Sagteband, Romanza
Toestand: Soos Nuut
Kira doen navorsing in die Kalahari, maar die onbehoorlik aantreklike Melt is 'n doring in haar vlees en soen haar boonop dat haar tone krul. Spoke uit die verlede teister haar egter só dat sy nie kans sien vir 'n liefdesverhouding nie.
Melt verskyn ongenooi oral waar sy werk, altyd die kastige ridder op die wit perd. Toe die sexy Joslyn by sy kampplek opdaag, is dit duidelik dat sy Melt as haar eie beskou en geen kompetisie sal duld nie.
Melt verlaat die Kalahari ná 'n onderonsie met Kira, en sy besef sy het al haar kanse op liefde verspeel. Of sal hy haar dalk tog kan vergewe?
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.