Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hardeband met n netjiese stofomslag. pp251. JL van Schaik
Bladsye mooi en ferm gebind met geen inskrywings. pragtige omslag en die bord omslag self mooi. Ou boek maar baie netjies. Skarniere, bindings en rugnaat goed.
Deel van die president-boekklub en handel oor verlore liefde en die lewe wat intussen onwillekerig voortgegaan het. Die lewe wag vir niemand nie.