R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Eerste uitgawe, Kraal Uitgewers, 2013, Sagteband - Regstellende Aksie - 144 pp. Geskenk-inskrywing deur die skrywer.
Beeld vir die eerste keer dit uit wat in die toepassing van regstellende aksie vergete raak, naamlik mense en hulle persoonlike verhale van regstellende aksie.
Dr. Dirk Hermann, vooraanstaande kenner oor die onderwerp van regstellende aksie, gesels met mense wat weet wat dit beteken om weens die kleur van hul vel benadeel te word. Hy klop ook aan by leiers wat by die 1994-onderhandelingsproses betrokke was (insluitende oudpresident F.W. de Klerk en IVP-leier Mangosuthu Buthelezi) en vind uit hoe regstellende aksie in die Grondwet inpas en wat die ooreenkoms ten opsigte van regstellende aksie tydens die onderhandelinge was.
In die boek vergelyk dr. Hermann twee uiteenlopende pole van regstellende aksie.
- een wat tot trane lei en een wat tot vreugde kan lei - en steek sodoende die debat oor regstellende aksie weer aan die brand met harde feite.
Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.
Please Click --->HERE<--- to see all the itemsPTO Booksis selling.