| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
"Christine Basson en haar gesin bevind hulle in Chili kort voordat die Sosialis, Salvadore Allende se koalisieregering deur `n bloedige staatsgreep omvergewerp word". Baie goeie toestand met effens beskadigde stofomslag. Die vorige eienaar se naam op die voorste eindbladsy en die halftitelblad is met koki deurgehaal. 149 p. Eerste uitgawe 1979. [Posgeld = R55.00]