Reis na liefde
Check my rate
| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: CM Christians
Formaat: Klein Sagteband, Romanza
Toestand: Baie Goed
Reis na liefde deur CM Christians
Karli stel nie belang in 'n vaste verhouding nie. Nóg minder om deel te wees Van 'n nưwe realiteitsprogram soortgelyk aan The Bachelor'. Maar wanneer haar beste vriendin, Juliet, haar hulp nodig het om haar werk te red, dink sy nie twee keer nie, Die plan is eenvoudig: Karlie moet net opdaag vir dle eerste aand se verfilming sonder die risiko om gekies te word as deel van die program. Of só dink hulle.
Armandt se familie reken dis tyd dat hy minder op sy loopbaan fokus en meer op sy liefdeslewe. Deur hul inmenging word hy gekies as die eerste bachelor in die realiteitsprogram, Rels na Llefde. Hy is egter nie lemand wat hom laat voorskryf nie - 'n feit wat Karli en Juliet te laat besef.
Binne 'n oogwink bevind Karli haarself op 'n luukse seljag saam met nege ander dames wat meeding om Armandt se liefde te wen. Sal sy haar hart teen Armandt kan beskerm? Nog belangriker: Gaan haar tyd op Rels na Liefde in 'n ramp eindig?
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.