Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die tweede deel van die reeks Imperiale Somer beskryf die einde van die Anglo-Boereoorlog, en die beleid van rekonstruksie en verengelsing wat hierna onder lord Milner in die twee 'nuwe kolonies', Transvaal en die Oranjerivierkolonie (Oranje-Vrystaat), aangepak is.
Die tydperk word deur Karel Schoeman beskou as die "hoogtepunt van die hele Imperiale gedagte" wat uiteindelik met die uitbreek van die Eerste Wreldoorlog sou eindig. Die klem val egter nie op die politieke besluite en ontwikkelinge nie, maar op persoonlikhede.
2021 hardeband met stofjas en 320 bladsye nuut en ongelees.