Rentmeesters deur F A Venter (Plaasroman) AFRICANA
Secondhand
1 was available
R3.00
minimum increment
R35.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Rentmeesters deur F A Venter (Plaasroman) AFRICANA
Venter se Plaasroman Die Rentmeesters dra die sterk stempel van sy kennis van die plaaslewe en word gekenmerk deur fyn waarneming, deernis en begrip, en die verhaal van die Richters van Pioniersvlei is beeldende prosa waar die in die Afrikaanse Landelike lewe meesterlik uitgebeeld word en word die natuur self eintlik die hoofkarakters wat die mens dwing tot verantwoording.
Hierdie roman is in 1970 met Tafelberg-prys bekroon.
Tafelberg Uitgewers, derde druk 1971, 192p.
Toestand: Hardeband en stofomslag in baie goeie toestand maar ouderdomslytasie, vergeeling en merke, potloodaantekeninge in boek, maar verder stewig.