Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Geelkoper beeld van die Voortrekker monument op 'n hout skild (1966). Staan 200mm hoog. Geelkoper sigaret dosie met die voortrekker monument, 'n kaart van Suid-Afrika wat die trekker roetes aandui. Beide in 'n baie goeie toestand. Effe groen korrosie op die skild. Posgeld R53.