Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek in 'n pragtige omgemerkte toestand - Lyk vir my splinternuut en ongelees - Met heelwat kleurfotos - Skaars in Afrikaans. >>> Die pas afgetrede speurder Piet Byleveld is legendaries. Hy is die man wat sommige van Suid-Afrika se bekendste misdaadondersoeke, insluitend die Leigh Matthews-ontvoering, opgelos het. Hy het 'n 100%-slaagsyfer met reeksmoorde. In hierdie boek skryf bekende joernalis Hanlie Retief van Rapport, aan wie Byleveld sy dossiere eksklusief beskikbaar gestel het, oor sowat twintig van die mees berugte reeksmoordenaar-gevalle en talle van die ander moorde wat hy opgelos het. Tussendeur skets sy die storie van Byleveld se eie lewe. Die boek sluit volkleur foto's uit polisiedossiere in. * True Crime * Misdaad * Africana *
*NB.* If you buy more than one book from me you only pay R 6 postage each on the additional books – See what else I have to offer, it might just be worth your while.