Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | Die Reuk van Steenkool speel af in die omgewing van Kraaifontein en skets die lewe van 'n (bruin) huisgesin, en die verteller staan midde-in 'n drama wat ook in die onstuimigheid van die 80's in Suid-Afrika afspeel. Ietwat neerdrukkende leesstof. |
Jaar | 1999 (Tweede Druk) |
Uitgewer | Queillerie Drukkers |
Bladsye | 131 |
Toestand | Sagteband, baie goeie toestand. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgens gewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jou versending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkel vir nog wonderlike items.