Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Egiptiese vrou Saleh Samir se fanatiese Moslem-familie hou haar man Ashraf gevange na hul bekering tot die Christendom. Sy is swanger met hul eerstelingseun en die familie dreig om die baba by haar af te neem maar sy ontsnap. Saleh is nog jonk in die geloof en dit word n reis van vertroue in haar nuwe Verlosser.
TITLE: Rewolusie van die hart
AUTHOR: Adriana Faling
SKU: 9780796318817
PUBLISHER: Lux Verbi
DATE PUBLISHED: 20/06/2014
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 352
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 137 mm x 213 mm x 15 mm
WEIGHT: 430 gr