This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Karins_Treasures71

Similar products

Reza de Wet - Temple Hauptfleisch & Marisa Keuris
Sold

Reza de Wet - Temple Hauptfleisch & Marisa Keuris

Secondhand 1 was available
R95.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings
Product code
EB035
Bob Shop ID
682341784

Hierdie publikasie is die sesde in ?n reeks deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns wat hulde bring aan liter?re kunstenaars wat met die Akademie se Hertzogprys bekroon is en wat oor dekades Afrikaans en die Afrikaanse letterkunde met hulle werk verryk het.

Hoewel die Hertzogprys met sy meer as ?n eeu lange tradisie binne die bestel van liter?re pryse nie die hoogste in geldwaarde is nie, het die verwerwing daarvan ?n besonderse prestigewaarde en is dit vandag ?n vlagskipprys in die Suid-Afrikaanse liter?re w?reld. Die reeks sluit publikasies oor Adam Small, P.G .du Plessis, Pieter Fourie, Breyten Breytenbach en andere in.

Reza de Wet: Die dramaturg as dromer bestaan uit twee dele. In Deel I word ?n persoonlike blik op haar lewe en werk gegee deur herinneringe gedeel deur haar Afrikaanse uitgewer (Marietjie Coetsee), haar jarelange regisseur (Marthinus Basson), asook verskeie ander kollegas binne die teaterindustrie.

In Deel II dra sewe nuwe akademiese hoofstukke by tot die bestaande korpus navorsing oor een van ons land se belangrikste dramaturge van die 21ste eeu.

Customer ratings: 1 ratings

Safely received. Thank you very much.
06 Jul 2026
Don't miss out on the latest deals!