This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Hashtag Books187

Similar products

Wat`s Nuus? -- Riaan Cruywagen
Secondhand
R48.00
68% OFF
Die Eerste Skof van die Nasionale Party in Transvaal - C.P.MulderandW.A.Cruywagen
Secondhand
R120.00 R380.00
Geteken: DIE CRUYWAGENS van SUID-AFRIKA 1690- 1806
Secondhand
R260.00
CRUYWAGENS DEEL 1 1690 1806 SECONDHAND - CRUYWAGEN,WA
New
R186.00
Riaan Cruywagen - Wat's Nuus? (Afrikaans Edition) by Riaan Cruywagen
Sold

Riaan Cruywagen - Wat's Nuus? (Afrikaans Edition) by Riaan Cruywagen

Secondhand 1 was available
R50.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
641802787
Ná 47 jaar in die uitsaaiwese onthul Riaan Cruywagen uiteindelik wat agter SABC se skerms gebeur en hoe hy dit regkry om ná soveel jare steeds vir ons die nuus te bring. Riaan vertel onder meer waarom hy so histeries gelag het tydens 'n uitsending in die tagtigerjare, waarom hy deesdae in popmusiekvideo's verskyn en saam met halfkaalmeisies in 'n borrelbad sit.
In hierdie kostelike dog insiggewende outobiografie word die leser meegevoer in Riaan se lewe agter die skerms en kry ook 'n kykie in sy persoonlike lewe. Sy bekende mooi stem is deurgaans kristalhelder deur die boek en sal jou laat skater van die lag.
Magdaleen Kruger, bestuurder: RSG, sê: "Riaan Cruywagen is die toonbeeld van professionaliteit, lojaliteit aan die Afrikaanse taal en toewyding aan die uitsaaiberoep. Hy beskik oor al die kwaliteite wat n mens van n uitsaaier en openbare figuur verlang. Stiptelikheid en netheid, respek vir sy werk, asook vir die luisteraar en kyker, het van hom die ikoon gemaak het wat hy vandag is onder oud en jonk. Maar wanneer jy weg van die werk af met hom te doen het, is hy n regte platjie, baie pittig en vol streke. In hierdie boek sal jy aspekte van Riaan leer ken waarvan jy nie geweet het nie."

Recently viewed

See more
NAMIBIA POSTCARD / COVER / FISH RIVER CANYON - 1990
Secondhand
R8.99
Beads / Acrylic Beads - 8mm balls- 20pcs - rose`- Hole 4mm / Beads for crafting
New
R7.50
Propaganda - Various Artists (Police, Reds, Jackson) - Vinyl LP Record (VG+)
Secondhand
R590.00
Cute laid back porcelain Piggy bank/savings bank
Secondhand
R80.00 No bids