Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Riaan Cruywagen
Formaat: Groot Sagteband
Toestand: Baie Goed
Ná 47 jaar in die uitsaaiwese onthul Riaan Cruywagen uiteindelik wat agter SABC se skerms gebeur en hoe hy dit regkry om ná soveel jare steeds vir ons die nuus te bring. Riaan vertel onder meer waarom hy so histeries gelag het tydens 'n uitsending in die tagtigerjare, waarom hy deesdae in popmusiekvideo's verskyn en saam met halfkaalmeisies in 'n borrelbad sit.
In hierdie kostelike dog insiggewende outobiografie word die leser meegevoer in Riaan se lewe agter die skerms en kry ook 'n kykie in sy persoonlike lewe. Sy bekende mooi stem is deurgaans kristalhelder deur die boek en sal jou laat skater van die lag.
Magdaleen Kruger, bestuurder: RSG, sê: "Riaan Cruywagen is die toonbeeld van professionaliteit, lojaliteit aan die Afrikaanse taal en toewyding aan die uitsaaiberoep. Hy beskik oor al die kwaliteite wat 'n mens van 'n uitsaaier en openbare figuur verlang. Stiptelikheid en netheid, respek vir sy werk, asook vir die luisteraar en kyker, het van hom die ikoon gemaak het wat hy vandag is onder oud en jonk. Maar wanneer jy weg van die werk af met hom te doen het, is hy 'n regte platjie, baie pittig en vol streke. In hierdie boek sal jy aspekte van Riaan leer ken waarvan jy nie geweet het nie."
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.