Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Riana Nel se langverwagte sekulêre album is uiteindelik hier! Die Moeite Werd is Riana se eerste sekulêre album en volg op die sukses van haar vorige 3 gospel albums. Die talentvolle liedjieskrywer en sangeres se eerste enkelsnit met dieselfde titel as die album, het reeds nommer 1 op Jacaranda FM se Top 20 gehaal en talle internasionale kunstenaars uitgestof vir die titel. Riana Nel se album is nie net die moeite werd nie, maar n MOET vir enige kwaliteit musiekversameling! Riana Nels long awaited contemporary album has finally arrived to dazzle the Afrikaans market! Her first single also titled Die Moeite Werd has already reached the top position on Jacaranda FMs weekly Top20! With one single topping the charts before an albums release, this can only mean one thing that this album is filled with more hits featuring Rianas incredible talent as singer and songwriter!
Artists: | Riana Nel |
Released: | 2011 |
Album Type: | Studio |
Tracks: | 1. My Hele Lyf 2. Is daar net een? met Bobby van Jaarsveld 3. Dans 4. Die Moeite Werd 5. By My 6. Maak oop jou oe 7. Timbuktu 8. Wat as 9. Tyd om te Lewe 10. Wys my jou Hart 11. Long Way from Over 12. Lord You Know 13. Dans 14. Give it to me Straight |
Product Code: | 9763560 |