Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Richard Bamberger se MY GROOT-GROOT STORIEBOEK
Hardeband in redelike goeie toestand. Bladsye en voorblad effens verkleur. Sien fotos onderaan. 'n Baie goeie leeskopie vir die kinders. Stewig gebind. Posgeld en verpakking R25.00.