This auction has been won.
View other items offered by Bokmakierie20124
Leading
Hermanjvanzyl1 1 × R80.00
29 Apr 22:02

Similar products

Die Verhaal van Johannesburg (Afrikaans Edition) | John R. Shorten
Secondhand
R250.00
books - VOLLEDIGE GIDS VIR SUID AFRICA
Secondhand
R50.00
Die nuwe Afrikaan. 'n Reis deur Angola
Secondhand
R250.00
Van die Kaap tot Kilimandjaro, `n voetspore reis - Johan Badenhorst
Secondhand
R69.00
Ridders van die Grondpad  `n Gids vir Avontuur-motorfietse  Adriaan Oosthuizen  Deon Meyer Ridders van die Grondpad  `n Gids vir Avontuur-motorfietse  Adriaan Oosthuizen  Deon Meyer Ridders van die Grondpad  `n Gids vir Avontuur-motorfietse  Adriaan Oosthuizen  Deon Meyer Ridders van die Grondpad  `n Gids vir Avontuur-motorfietse  Adriaan Oosthuizen  Deon Meyer
Ridders van die Grondpad  `n Gids vir Avontuur-motorfietse  Adriaan Oosthuizen  Deon Meyer Ridders van die Grondpad  `n Gids vir Avontuur-motorfietse  Adriaan Oosthuizen  Deon Meyer Ridders van die Grondpad  `n Gids vir Avontuur-motorfietse  Adriaan Oosthuizen  Deon Meyer Ridders van die Grondpad  `n Gids vir Avontuur-motorfietse  Adriaan Oosthuizen  Deon Meyer
Sold

Ridders van die Grondpad `n Gids vir Avontuur-motorfietse Adriaan Oosthuizen Deon Meyer

Secondhand 1 was available
R5.00 minimum increment
R80.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
585574678

"Avontuur" kry 'n nuwe betekenis wanneer jy die land se agterpaaie op 'n motorfiets begin verken. Nuwe horisonne wink in hierdie roete- en praktiese rygids waarvoor die topskrywer Deon Meyer en die fotograaf Adriaan Oosthuizen van Suid-Afrika se mooiste grondpaaie aangedurf het. Hulle bied oor die 30 roetes vir gesoute en aspirant-motorfietsryers met 'n liefde vir reis.

Meyer het 'n kort storie oor elke roete geskryf waarin hy onder meer spot met die hebbelikhede van motorfietsryers en vertel van die uitdagings wat hulle teekom. Hy vertel ook van die karakters wat hy langs die pad ontmoet. Elke roete - wat deur kleurvolle kaarte en pragtige landskapsfoto's geillustreer word - bied iets nuuts om te ontdek: 'n asemrowende pas, 'n kronkelende rivier, pragtige plaasgeboue, 'n waterval of 'n uitgestrekte stuk veld met nie 'n mens in sig nie. 

Die tweede deel van die boek is 'n praktiese rygids wat grondpad-groentjies help om stofpaaie baas te raak. Daarin verduidelik Meyer die teorie agter motorfietsry. Hy gee 'n rits wenke, byvoorbeeld hoe om op 'n baie sanderige pad regop te bly; hoe om driffies en dongas te hanteer; en hoe om ongelukke te vermy. Daar is selfs raad oor watter bande en beskermende klere ryers moet he.

2013, Sagteband. 259 bladsye. Baie goeie toestand. 

 

Recently viewed

See more
Professional Photo Frame Wall Hanging Hook, Metal Frame Hanger Hook
New
R431.00
68% OFF
1 Piece Metal Manual Punch A4 Paper - Single Hole
New
R145.00 R450.00
Sea Breeze (Ariel Type) Perfume (Fragrance)
New
R89.05
for C400gt C400x Motorcycle Foot Side Stand Pad Plate Kickstand Enlarger Support Extension Black+ye
New
R446.00