Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek het voorheen aan 'n skool behoort (Was klasleesboek) - Nog heel leesbaar want net drie bloedjies het hom gelees - Heelwat foto-illustrasies. >>> Avonture op vyf groot riviere in Suider-Afrika nl. Die Oranjerivier, Die Kunene, Die Sabi, Die Limpopo en Die Pongola.