Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
N. A. Burger
Medium Paperback
Considerable wear
Rigters onder die Suiderkruis is n wetenskaplik saamgestelde Skriftuurlike vertolking van die geskiedenis van die ware Israelvolk. Spesiale verwysing na die Boervolk, wat die Skriftuurlike Dogter van Sion en Dogter van Jerusalem verteenwoordig, word hierin gemaak.
Die aangrypende historiese, argeologiese, volkekundige en Skriftuurlike waarhede, wat deur die skrywer oor meer as twee dekades nagevors is, word hierin vir die eerste keer op grondige, wetenskaplike wyse behandel. Hierdeur word totale nuwe lig gewerp op talle aktuele kwelvrae van ons tyd.
Hierdie omvangryke boek handel oor die geskiedenis van God se volk en dit strek oor n tydperk van byna 4 000 jaar tot hier aan die Suidpunt van Afrika. Hier het die Boervolk wortelgeskiet en n volk geword. Die aanslae teen die Boerevolk word by die dag feller, maar die waarheid word tog op wonderbaarlike wyse geopenbaar.
Die Amerit, s dat, in teenstelling met die binneland, die verhouding tussen blank en nie-blank in die Kaapse hawestad dikwels intiem was.
In 1822 het n hele Britse militre regiment wat ontslaan is, vir hulle Hottentot-vroue gevat. Dit is waar al die Skotse vanne onder die Kleurlinge hulle oorsprong het.
Teen hierdie tyd was die Trekboere reeds deur bergreekse en semi-woestyngebiede verskans teen wanbenvloeding.
Om werklik die ingewikkelde wreldtoestande van ons tyd te verstaan, is die lees van hierdie boek vir elke persoon van Europese afkoms n absolute moet. Die skrywer lig die historiese sluier aan die hand van die Skrif oor wat met Israel gebeur het sedert sy wegvoering.
Die onvervulde profesie ten opsigte van die uitverkore volk, w"about-readmatter">
Discover Readmatter - Your premier destination for secondhand books online. As South Africa's leading online secondhand bookshop, we specialize in offering a wide selection of preloved bargain books. From timeless classics to modern bestsellers, find exceptional value and quality with every purchase. Trust Readmatter for all your reading needs!
About ReadMatter
Readmatter Bookshop has proudly served customers on Bobshop since 2008. As a verified seller, we offer a trustworthy shopping experience, maintaining an impeccable 100% positive rating from our buyers. With three strategically located depots across the greater Gauteng area, all orders are promptly dispatched from our Johannesburg North branch. Shop with confidence at Readmatter!
Can't find a book anywhere? We can help
We network with other booksellers to source the books you are looking for. Looking for a specific author or title? Let us know in the comments and we will try find it for you. We have access to over 100 000 books.
Condition & Availability
All our books are secondhand unless stated otherwise. Since we operate a network of physical stores in addition to our online presence, and update our Bobshop inventory only at the close of each business day, there may be occasions where items listed as available online have already been sold in-store. In such instances, we will provide a full refund promptly.
Readmatter is the proud sponsor of Penguins "Blikkies" and "Bos" at the East London Aquarium.