Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
We combine postage, so do look at our other items on offer.
Postage prices outside of South African borders will differ. Please enquire before purchasing.
Dispatched within 3 business days.
Condition : Very Good.
Eerste uitgawe, eerste druk, Tafelberg, 2012. Sagteband, 408 pp. Baie goeie toestand.
Wie is die Afrikaner vandag? Met ’n tas vol vrae reis die joernalis Fred de Vries van Orania na Pretoria om met uiteenlopende Afrikaners te praat: politici (FW de Klerk, Pieter Mulder), musieksterre (Steve Hofmeyr, Bok van Blerk, Fokofpolisiekar), sakemanne (Jannie Mouton), skrywers (Koos Kombuis, Antjie Krog) en selfs ’n vakbondleier ( Flip Buys) kom aan die woord. Hy ontmoet ook talle gewone Afrikaners – boere, polisielede en onderwysers - wat iets van die Afrikaner se psige aan hom verklap. De Vries gaan ook terug in die eskiedenis, besoek kunstefeeste en monumente en luister na Afrikaanse musiek om vas te stel wie die Afrikaner in die 21ste eeu is. Vir almal vra hy dieselfde vraag: is daar nog plek vir dié wit volk aan die suidpunt van Afrika en indien wel, waar is hul emosionele tuiste.
"De Vries kyk met genadige oë na ons klomp. Hy praat met regses en linkses, sakemanne en kroegmanne, sonder om van enigiemand 'n karikatuur te maak." Dana Snyman
Title | Rigting bedonnerd: op die spoor van die Afrikaner post-'94 |
Authors | Fred de Vries, Zandra Bezuidenhout |
Publisher | Tafelberg, 2012 |
ISBN | 0624054659, 9780624054658 |
Length | 408 pages |
Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.