This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Bookworm Fantasy Pty346

Similar products

R30 shipping
KiKoejoe deur Etienne Van Heerden - Struik Pers - Hardeband - EERSTE UITGAWE - Condition: B+
R100
40% OFF
Vrede op Aarde deur Linda Rode (EERSTE UITGAWE, EERSTE DRUK)
R60 R100
R30 shipping
Hoopvol deur Derick van der Walt. Eerste uitgawe 2012. Sagteband. 240 pp.
R160
GETEKEN: Uit die Hoek van my Oog deur TT Cloete - eerste uitgawe 1998
R75

Rip van Winkel vertel deur Alba Bouwer (EERSTE UITGAWE)

New
Indicative market price: R80
R55.00 31% OFF
Closed 25 Apr 24 11:35
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Lionviham, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Wednesday, 22 May.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
YS18807
Bob Shop ID
608924600
69 Bladsye, Hardeband
22cm x 14cm
EERSTE UITGAWE 1965

Die vorstelike Kaatskill-berge, wes van die Hudson-rivier in die Amerikaanse provinsie New York, is deel van 'n landskap van besondere skoonheid. "Elke verandering van seisoen, elke verandering in die weer, ja elke uur van die dag bring 'n verandering in die toweragtige kleure en fatsoene van hierdie berge." Maar dit is ook 'n landskap vol legendes en die Rooihuide het selfs geglo dat dit die tuiste van geeste is.

Geen wonrder nie dat Rip van Winkel juis daar gewoon het in 'n ouderwetse ou dorpie met huise van klein geel steentjies, kleinruit-venstertjies, gewels en weerhane, gebou deur die eerste Hollandse setlaars.

Rip was 'n eenvoudige, goedige man, altyd gereed om almal te help en enige soort werk, behalwe sy eie, te doen. Sy getroue kameraad was sy hond, Wolf, en hulle albei het vierkantig onder die pantoffelregering van Vrou van Winkel gestaan. Haar tong was 'n "immer besige, nimmer afwesige verskrikking" en het Rip en WOlf gedwing om vrede en afleiding buite die huis te vind.

Op een van hul wandelinge ontmoet RIP 'n sonderlinge karakter, geklee in outydse Hollandse klere, met 'n vaatjie op die rug. Hy vra Rip se hulp en saam-saam klouter hulle dieper in 'n nou kloof op. Uiteindelik kom hulle op 'n groep vreemde wesens af wat besig is om kegel te speel. Rip bedien drank uit die vaatjie,hou ook self van die smaak daarvan, proe 'n paar keer goed en raak aan die slaap.

Toe hy wakker word, het hy n lang baard, sy geweer is geroes en die kolf vermuf. By sy terugkeer in sy tuisdorp ken die mense hom nie meer nie, sy ou vriende en selfs sy vrou is web, want dis twintig jaar later

More from this seller

View all
R30 shipping
20% OFF
Victoire by Roland Philipps
R120 R150
40% OFF
Ornamental Waterfowl by A.A. Johnson & W. H. Payn
R60 R100
33% OFF
Letters From The Suitcase by Rosheen & Cal Finnigan Cal (Edited by)
R80 R120
17% OFF
Inside the Cage by Matt Whyman
R50 R60

Recently viewed

See more
R30 shipping
3 PCS/Set Car Nylon Hose Clamp Tool Set Brake Fuel Water Line Clamp Plier (Blue)
R238
R30 shipping
5% OFF
Intellinet 712552 19-inch 900mm 1U Fixed Shelf
R590 R620
Sugarflair YELLOW Sugarcraft Edible Lustre Glitter Sparkly Shimmer Decorating
R79.99
R30 shipping
WAVLINK WN572HP3 AC1200 Dual Band Weatherproof Wireless Router Outdoor WiFi Extender, Plug:US Plug
R4,148