Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n Keur uit die koerantrubrieke van Cas Wepener wat in die periode ca. 2013 - 2020 in 'n verskeidenheid Afrikaanse dagblaaie verskyn het. Hy is sedert 2019 professor in Praktiese Teologie aan die Universiteit Stellenbosch.
Sagteband kopiƩ in baie goeie toestand.
Uitgewer : Naledi
1e Druk 2021
Taal : Afrikaans
Sagteband : Aantal bladsye: 248
Afmetings : 220 mm x 150 mm x 15 mm (L x B x D)
Toestand: Gebruik