Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Our books are listed as Author Surname, First Name Book Title. To browse alphabetically by author, simply click here and select Sort by Title: https://www.bobshop.co.za/jsp/userprofile/UserTradeList.jsp?User_UserId=1015374
Toe die dinamiese jong Paul Hudson die beroep aanvaar het om leraar van 'n sukkelende kerk te word, het hy nie geweet wat om te verwag nie. Hy het gehoop hy kan God behaag met sy planne en harde werk. En so het Paul, sy vrou, Eunice, en hulle seun, Tim, ingepak en halfpad oor die land getrek om die Here se werk te gaan doen. Dit het Paul nie lank geneem om Centerville Christelike Kerk reg te ruk nie. Die bywoning het vinnig toegeneem. Mense het van oral gekom om die charismatiese Paul Hudson te hoor preek. Die koor het lede bygekry en die kinderprogram se bywoning was die beste in jare. Hulle het ook 'n bouprojek op die been gebring. Alles het goed gegaan. As sy vrou dit maar net wou insien. As hy haar net kon hoor In en die Ramshoring het geblaas lees ons van die verskillende maniere waarop mense dink God met hulle praat soms eg, soms vals asook hulle verskillende reaksies daarop. Paul Hudson was vasbeslote om sy kerk op te bou, maar teen watter prys? Soos sy geesdrif en ambisie groei, vergeet hy van die Een wat hom geroep het. Terwyl Paul en diegene om hom probeer onderskei wat dit beteken om werklik hulle geloof uit te leef, moet hulle kies tussen die wil van mense en dié van God.
Buy With Confidence
As a verified Bobshop seller, we offer a trustworthy shopping experience, maintaining an impeccable 100% positive rating from our buyers. With three strategically located depots across the greater Gauteng area, all orders are promptly dispatched from our Johannesburg North branch. Shop with confidence at Readmatter!
Pictures & Illustrations
Although we have photographed the majority of our products, some still feature stock images for illustration purposes only. Please note that the cover design of the actual product may differ from what is shown.
Condition & Availability
All our books are secondhand unless stated otherwise. Since we operate a network of physical stores in addition to our online presence, and update our Bobshop inventory only at the close of each business day, there may be occasions where items listed as available online have already been sold in-store. In such instances, we will provide a full refund promptly.
Readmatter is the proud sponsor of Penguins "Blikkies" , "Bos", "GC", "Geraldina" and "Gemini" at the East London Aquarium.