Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
tweede druk 1963 hardeband - geen stofomslag -184 bladsye, die hardeband het n paar emrkies aan, voor in die boek is n naam en die stempel van n tehuis vir bejaardes, op bladsye 182 is daar n gedeelte van die bladsy onder afgeskeur - geen teks verlore nie, die teks is skoon en die binding goed, versending R30 in RSA- geen oorsese versending