This auction has been won.
View other items offered by The Book Traders5123
Leading
johanvictor24 1 × R90.00
4 Mar 14:07

Similar products

35% OFF
Rivonia - H.H.W.De Villiers
Secondhand
R150.00 R230.00
RIVONIA: OPERATION MAYIBUYE
Secondhand
R390.00
The Super Afrikaners Inside the Afrikaner Broederbond Ivor Wilkins & Hans Strydom
Secondhand
R185.00
Rivonia's Children: Three Families And The Price Of Freedom In South Africa - Glenn Frankel
Secondhand
R300.00
Rivonia Masker af! - Lauritz Strydom
Sold

Rivonia Masker af! - Lauritz Strydom

Secondhand 1 was available
R10.00 minimum increment
R90.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
BT5009
Bob Shop ID
59651795

Rivonia Masker af! - Lauritz Strydom - Voortrekkerpers - 1964, derde druk - hardeband in goeie toestand - Intern skoon en stewig gebind.

In 1964 het Lauritz Strydom 'n besonder giftige stukkie propaganda getitel Rivonia - Masker Af! namens die apartheidsregering gepubliseer. In die laaste hoofstuk, onder die opskrif "God verhoed dit!" is Verwoerd self aan die woord om die hoogverraadverhoor van Nelson Mandela en ander vir die volk in perspektief te plaas. En nogmaals word die "wêreldkommunisme" - eerder as die regering se rassistiese wette - die skuld gegee vir die probleme in Suid-Afrika:

Ek wil dus duidelik en ondubbelsinnig die verklaring doen dat ons in hierdie geval nie te doen het met 'n opstand teen die Regering se beleid, of met 'n voorspraak vir die vryheid en regte van mense nie; ons het hier te doen met 'n Kommunistiese opstand wat bewerkstellig sou word. Dit is kaalkop Kommunisme in die wêreldbetekenis van die woord. Diegene wat hierdie opstand probeer organiseer het, is òf self Kommuniste òf het willens en wetens in die nouste samewerking gewerk met mense wat Kommuniste is en deur die Kommunisme beïnvloed word ... Wanneer dus (in daardie kringe) gesê word hulle is bly dat Mandela 'n lewenslange straf en nie 'n doodstraf gekry het nie - want hy mag nog die leier van die toekoms word - dan sê ek: God verhoed dit! Sou dit gebeur, dan is nie net Suid-Afrika daarmee heen en Kommunisties nie, maar dan sal die wêreld mettertyd deur die Kommunisme verower word. Want daarna sal val, die een na die ander, die enigste forte wat van ver die blanke beskawing nog beskerm teen daardie verderflike ideologie.

In die tyd waarin PW hom so graag beroep het op die Totale Aanslag uit Moskou, het die kommunisme - ironies genoeg - reeds 'n noodlottige bestaanskrisis beleef en in duie begin stort. Moskou het teen die middel-tagtigs baie minder tyd en energie gehad om planne teen die blanke Christendom in Suid-Afrika se sit en uitdink as wat die apartheidsleiers ons laat glo het. Rusland was op krisisbestuur en in chaos. Maar om die NP-regering se posisie te versterk moes die kommunisme voorgehou word as 'n doelgerigte bose mag wat 24/7 in Moskou sit en strategieë uitwerk het om Suid-Afrika te omskep in 'n hel op aarde. Waldo Müller

Recently viewed

See more
Zippo Lighter: The Lions, red matte
New
R640.00
33% OFF
Automotive Electronics Handheld Wireless Tire Pressure Detector(TH805)
New
R284.00 R426.00
8K 60HZ HDMI 2.1 Spring Cable 0.5m Length, Spec: Micro HDMI Right Bend
New
R316.28
63% OFF
1piece Rabbit Cooling Pad
New
R508.00 R1,385.00

Customer ratings: 1 ratings

Spoedige en doeltreffende diens.Sterk aan te beveel.
22 Mar 2012