R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Hardeband met stofomslag, 162 bladsye, s/w foto's, derde druk 1964, uitgegee deur Voortrekkerpers. Binding stewig, teksgedeelte mooi skoon. Geskenkinskripsie op eerste titelblad, kleeflint-merke op skutblaaie en binnekant van buiteblaaie. Stofomslag is verslete om kante, baie rak-skaafmerke. Die verhaal van die Rivonia-sabotasieverhoor en die planne wat gesmee was om die regering van die dag, met geweld oor te neem. Foto's van die leiers en die wapens wat by Rivonia vervaardig was. Voorwoord deur die destydse minister van Justisie en latere Eerste Minister, mnr. B.J. Vorster. Geen oorsese verspreiding.