This item has closed with no items sold
View the relisted Item
View the relisted Item
View other items offered by Waveren25166

Similar products

R30 shipping
Moord en Roof: In die kop van `n baasspeurder - Blake
R155
Die Lewe is `n Lied -- Morkel van Tonder
R43
R30 shipping
Die Besoeker `n episode in die lewe van Eugéne Marais
R160
N Lewe Sonder Beperkings: Inspirasie Vir 'N Ongelooflike Lewe (Nick Vujicic)
R85
Robey Leibbrandt - `n Lewe Van Fanatisme - Albert Blake
Robey Leibbrandt - `n Lewe Van Fanatisme - Albert Blake

Robey Leibbrandt - `n Lewe Van Fanatisme - Albert Blake

Secondhand
R175.00
Closed 11 May 24 19:31
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
612262880

2019 sagteband soos nuut. 296 bladsye. 'n Epiese reis in n klein seiljag van Frankryk tot aan die Namakwalandse kus gedurende die Tweede Wreldoorlog, sabotasiepogings en planne om Eerste Minister Jan Smuts in n sluipmoord om die lewe te bring . . . In die vroe 1940's is die Suid-Afrikaanse publiek aangegryp deur die uitdagende optrede van die Olimpiese bokser en swaargewigkampioen Robey Leibbrandt. Hy was dodelik gekant teen Suid-Afrika se deelname aan die oorlog.

Sy ekstremisme, opvliend-heid en onverdraagsaamheid was tipies van 'n politieke fanatikus. Leibbrandt het 'n aanhanger van Nasionaal-Sosialisme geword toe hy in 1936 vir Suid-Afrika in Berlyn aan die Olimpiese Spele gaan deelneem het. Hy was besig met opleiding in Europa toe die oorlog uitbreek. Die Duitse militere intelligensiediens het hom kort daarna gewerf om sabotasieopleiding te ontvang. Die Duitsers het Leibbrandt teruggestuur na Suid-Afrika as deel van Operasie Weissdorn. Sy missie? Om die militante deel van die Afrikaner-opposisie te werf en met hulle hulp skeeps- en hawe installasies, asook nywerhede, te vernietig, en om oproer in die Uniemagte te stook.

Dit was nie lank nie of die polisie was op Leibbrandt se spoor en hy is in een van die grootste polisiesoektogte in hegtenis geneem. Sy hoogverraadsaak in 1943 en 1944 het hoofopskrifte gehaal. Die biografie werp nuwe lig op hierdie enigmatiese historiese figuur en wat sy fanatisme aangevuur het.

More from this seller

View all
General Louis Botha 1862 - 1919
R65
Rooi Jan - No. 31 - Casper H Marais
R50
Trompie die groot minnaar - Topsy Smith
R70
Making the Climb - What a Novice Climber Learned about Life on Mount Kilimanjaro
R55