Robey Leibbrandt - `n Lewe Van Fanatisme - Albert Blake Robey Leibbrandt - `n Lewe Van Fanatisme - Albert Blake
Robey Leibbrandt - `n Lewe Van Fanatisme - Albert Blake Robey Leibbrandt - `n Lewe Van Fanatisme - Albert Blake

Robey Leibbrandt - `n Lewe Van Fanatisme - Albert Blake

1 available / secondhand
R155.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 6 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
643860116

2019 sagteband in mooi toestand. 296 bladsye. 'n Epiese reis in n klein seiljag van Frankryk tot aan die Namakwalandse kus gedurende die Tweede Wreldoorlog, sabotasiepogings en planne om Eerste Minister Jan Smuts in n sluipmoord om die lewe te bring . . . In die vroe 1940's is die Suid-Afrikaanse publiek aangegryp deur die uitdagende optrede van die Olimpiese bokser en swaargewigkampioen Robey Leibbrandt. Hy was dodelik gekant teen Suid-Afrika se deelname aan die oorlog.

Sy ekstremisme, opvliend-heid en onverdraagsaamheid was tipies van 'n politieke fanatikus. Leibbrandt het 'n aanhanger van Nasionaal-Sosialisme geword toe hy in 1936 vir Suid-Afrika in Berlyn aan die Olimpiese Spele gaan deelneem het. Hy was besig met opleiding in Europa toe die oorlog uitbreek. Die Duitse militere intelligensiediens het hom kort daarna gewerf om sabotasieopleiding te ontvang. Die Duitsers het Leibbrandt teruggestuur na Suid-Afrika as deel van Operasie Weissdorn. Sy missie? Om die militante deel van die Afrikaner-opposisie te werf en met hulle hulp skeeps- en hawe installasies, asook nywerhede, te vernietig, en om oproer in die Uniemagte te stook.

Dit was nie lank nie of die polisie was op Leibbrandt se spoor en hy is in een van die grootste polisiesoektogte in hegtenis geneem. Sy hoogverraadsaak in 1943 en 1944 het hoofopskrifte gehaal. Die biografie werp nuwe lig op hierdie enigmatiese historiese figuur en wat sy fanatisme aangevuur het.

Add to cart

Recently viewed

See more
69% OFF
Porche Tyre Valva Metal Cap with Allen Key Set
R69.00 R220.00
Vintage slot car Tyco or Scalectrix RAILING part
R49.99 No bids
4-Pack Portable Toothbrush Case, Toothbrush Protector with Vented Cover Suction Cup
R59.00 No bids
50% OFF
BURRAAQ TRANDING/ 2 LAYER DISH DRAINER
R230.00 R460.00

Similar products

Die Afrika-Avontuur van Mary Kingsley (Uit die lewe van `n ongewone vrou) deur Kurt Lutgen
R75.00
M C Botha - Die Einde van `n Kluisenaar se lewe (1 ste uitgawe 1982
R35.00
Die verhaal van die lewe en die omgewing, 'n Afrika perspektief.
R99.00
Robey Leibbrand x4 boeke: Geen Genade & R.L. die Rebel & R Leibbrandt, Blake & Vor Volk und Fuhrer
R550.00