Robey Leibbrandt - 'n Lewe van Fanatisme

Robey Leibbrandt - 'n Lewe van Fanatisme

1 available / secondhand
R180.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
Id-5014915
Bob Shop ID
644148167

n Epiese reis in n klein seiljag van Frankryk tot aan die Namakwalandse kus gedurende die Tweede Weldoorlog, sabotasiepogings en planne om Eerste Minister Jan Smuts in n sluipmoord om die lewe te bring . . . In die vroe1940s is die Suid-Afrikaanse publiek aangegryp deur die uitdagende optrede van die Olimpiese bokser en swaargewigkampioen Robey Leibbrandt. Hy was dodelik gekant teen Suid-Afrika se deelname aan die oorlog.

Sy ekstremisme, opvlied-heid en onverdraagsaamheid was tipies van n politieke fanatikus. Leibbrandt het n aanhanger van Nasionaal-Sosialisme geword toe hy in 1936 vir Suid-Afrika in Berlyn aan die Olimpiese Spele gaan deelneem het. Hy was besig met opleiding in Europa toe die oorlog uitbreek. Die Duitse milite intelligensiediens het hom kort daarna gewerf om sabotasieopleiding te ontvang. Die Duitsers het Leibbrandt teruggestuur na Suid-Afrika as deel van Operasie Weissdorn. Sy missie? Om die militante deel van die Afrikaner-opposisie te werf en met hulle hulp skeeps- en haweinstallasies, asook nywerhede, te vernietig, en om oproer in die Uniemagte te stook.

Dit was nie lank nie of die polisie was op Leibbrandt se spoor en hy is neen van die grootste polisiesoektogte in hegtenis geneem. Sy hoogverraadsaak in 1943 en 1944 het hoofopskrifte gehaal. Dibiografie werp nuwe lig op hierdie enigmatiese historiese figuur en wat sy fanatisme aangevuur het.

Paperback. Afrikaans. Jonathan Ball. 2019. Good Condition.

Add to cart

Recently viewed

See more
CD - Helmut Lotti - Out Of Africa
R39.00
30-Pack Colorful Wooden Mini Clips
R75.00 No bids
17% OFF
NU SKIN 180° AHA Facial Peel & Neutraliser
R1,195.00 R1,432.00
POKEMON TRADING CARD - ARON
R14.90

Similar products

Olive Schreiner. 'n Lewe in Suid-Afrika 1855 - 1881 - Schoeman, Karel
R470.00
JM Coetzee 'n Geskryfde Lewe - JC Kannemeyer
R160.00
Waarom Lewe Ek
R130.00
The Rebellion of 1815. Generally known as Slachters Neck. - Leibbrandt, H C V
R1,350.00