Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Robinson Crusoe deur Daniel Defoe
Die Libri-reeks van klassieke jeuglektuur XV
vertaling in Afrikaans deur G R von Wielligh Die libri-reeks bied aan die Afrikaanse leser van die bekendste werke uit die klassieke.Dis boeke wat deur hul inhoud en styl reeds vir vir baie jare jongmense oor die hele wereld geboei het.
hierdie boek is uit afgeskryfde biblioteekmateriaal. Dis stewig en skoon en maar bevat biblioteekstempel.J L van Schaik 1955
kyk asseblief na die foto's. klein items soos 3 normale grootte boeke kan saam versend word vir een posgeld. geen oorsese bestellings nie.