Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Poniehoewe-Klub #9: Rodeo Rollie!, deur Mary Sadler
Terwyl die ander vier lede van die Poniehoewe-Klub by n perdrykamp is, beland Roy met Rollie en Tjello en n Amerikaner in die geheimsinnige rante op sy oom se plaas. Dinge loop lelik skeef as Roy agterkom dat Mister Hank nie is wat hy sĂȘ hy is nie, en hy moet n plan beraam om te ontsnap. Maar hoe? Rollie is opstandig sonder sy poniemaats en Tjello word beheer deur die man met die rooi bal. Roy is op sy eie
Uitgegee deur GROENHEIDE BOEKE.