R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 5 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Rus en vrede bly die mens van die neentigerjare ontwyk. Van alle kante kom lewenskrisisse op ons aangejaag wat ons wil oorweldig. Hoe lank nog sal ons kop bo water kan hou terwyl ons spartel in die stormwaters van :
*Huweliks- en middeljareversteurings
*arbeidsonsekerheid
*finansiële insinking en stygende pryse
*droogte en ander natuurrampe
*die geweld in die ons land?
Roeiers op die Rugbreekrivier is n oorlewingsgids by uitnemendheid n moet vir elke man en vrou wat hulle op die stormagtige waters van die jare neentig bevind. Mens kan dit sekerlik nog meer in hierdie tyd van Covid-19 ook benut!
Goeie gebruikte toestand.
Postage for buyer.
Please check my other listings as I gladly combine items: https://www.bidorbuy.co.za/seller/1431565/Human01