Roepman

Roepman

Secondhand 1 available
R45.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
D0805
Bob Shop ID
635737657

Skrywer: Jan van Tonder

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Baie Goed

"Die lewe is nie 'n storie nie," waarsku Timus se pa sy dertienjarige seun wat nie aldag tussen werklikheid en verbeelding kan onderskei nie.

Roepman is egter 'n bruisende, verlokkende weerspreking van hierdie woorde. Dit is 'n storie wat die lewe self is: eerlik en outentiek, skokkend selfs, maar altyd getemper deur patos en humor wat die leser van die begin af oorrompel. Timus, aartsonskuldig omtrent die soet en duister dinge van die lewe, maar terselfdertyd aartsnuuskierig, is die leser se ore en oë.

Die plek is 'n spoorwegkamp in Durban; die tyd die stormagtige sestigerjare; die karakters onvergeetlik: Timus se vyf susters en sy ouer broer, by wie hy lewenskennis versamel; Ouma met haar boerewysheid; Joon, die "roepman" wie se oë wegkyk van die aardse; ant Rosie met haar sak vol klippe; Zane op sy sinistere nagtelike vlermuisjag; Melinda met die rooi panty; oom Gouws ná pay-day met 'n bos carnations wat nie vir sy vrou bedoel is nie; Gladys, stoflap in die een hand en die portret van H. F. Verwoerd in die ander: en Boytjie, haar kind, wat te groot word vir die agterplaas...

Dis 'n verhaalgegewe met filmiese ondertone; 'n milieu tot dusver nog kwalik ontgin in Afrikaans: boweal 'n verhaal wat die magiese en die realistiese op betowerende wyse verbind.


Description of book condition:

New  Brand new and unread book.

As New  A secondhand book that can easily pass for a new one.

Very Good  Book is in great condition with only a minor blemish here and there.

Good  Book shows visible reading wear but nothing serious.

Fair  Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.

Worn  Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.


Add to cart

Recently viewed

See more
A Concise Dictionary of New Testament Greek - Warren C. Trenchard
New
R570.00
56% OFF
White Wig (Synthetic)
New
R200.00 R450.00
17% OFF
Scooby-Doo! First Frights (PS2)
Secondhand
R99.99 R119.99
50% OFF
Main Back Facing Camera for Xiaomi Mi 10 Pro 5G
New
R450.00 R900.00

Similar products

62% OFF
Roepman - Jan Van Tonder
Secondhand
R100.00 R260.00
Roepman - Jan Van Tonder
Secondhand
R64.00
Roepman -- Jan Van Tonder
Secondhand
R55.00
Roepman / Jan van Tonder
Secondhand
R50.00