Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Marile Cloete
Formaat: Klein Sagteband, Romanza
Toestand: Soos Nuut
Beth kan haar "Groot Liefde" Bruce Springsteen se konsert in Noorweë bywoon. Sy moet net eers die vlug soontoe met die aantreklike Etienne Benade aan haar sy oorleef. En nie op hom verlief raak nie, want hy het 'n meisie.